Spoggerige Hoender Sous vir Braai
Spoggerige Hoender Sous vir Braai Bestandele (Sous): 20ml Olyfolie 40ml Suiker 20ml Worcester sous 200ml Mayonaise 100ml Chutney Metode: *Meng al die bestandele saam in maatbeker *Bedek hoender met Spoggerige…
Spoggerige Skaap stertjies en Bier
Spoggerige Skaap stertjies MET BIER 1 x 340 ml blik bier 40 ml Orignal Spoggerige braai spice 60 ml bruinsuiker 2 knoffelhuisies – fyngekap 1.5kg skaap stertjies 100 ml tamatiesous…