Spoggerige Hoender Sous vir Braai
Spoggerige Hoender Sous vir Braai Bestandele (Sous): 20ml Olyfolie 40ml Suiker 20ml Worcester sous 200ml Mayonaise 100ml Chutney Metode: *Meng al die bestandele saam in maatbeker *Bedek hoender met Spoggerige Braai Spice (Hoender Geur) *Braai hoender stadig oor die kole tot amper gaar *Smeer hoender gereeld met sous tot goud bruin van kleur en gaarRead more about Spoggerige Hoender Sous vir Braai[…]